Baie welkom aan u as ouer in Woel en Werskaf se ouergemeenskap en baie welkom aan u kind as 'n kleuter van ons skool.

Dit is ons, as personeel se wens en strewe dat u kind hier baie gelukkig sal wees en ons sal alles in ons vermoŽ doen om elke skooldag vir hulle aangenaam en genotvol te maak.

 
 
 
 
 
 

 

 

Tuisblad | Die skool | Nuus | Galery | Kontak Ons

 

 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]